Module code | JGL 461 |
Qualification | Undergraduate |
Faculty | Faculty of Education |
Module content | Hierdie is ‘n verpligte module vir alle Grondslagfase Onderwys studente. Die doel van die module is om studente toe te rus met taalvaardigheid, om in Afrikaans as ‘n addisionele taal in die grondslagfase te onderrig vir spreektaaldoeleindes. Die student sal die vaardighede aanleer om die Afrikaanse taal en struktuur te gebruik, asook die vaardighede om dit te onderrig, onderworpe aan die beginsels vir onderrig van ‘n addisionele taal. Die aanbieding van die module sal gedoen word deur die gebruik van Afrikaanse kinderliteratuur soos stories en poësie. |
Module credits | 6.00 |
Programmes | |
Prerequisites | JGL 213 |
Contact time | 2 lectures per week |
Language of tuition | Module is presented in Afrikaans |
Department | Early Childhood Education |
Period of presentation | Quarter 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App